Skip to product information
1 of 1

SMUK KREATIEF

Servet Bondel - 30 verskillende servette per bondel ( verrassingspakkie )

Servet Bondel - 30 verskillende servette per bondel ( verrassingspakkie )

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Elke servet bondel bevat 30 servette. Ons het ons bes gedoen om duplikate te vermy, maar sommige bondels mag 'n paar herhalende ontwerpe insluit. Neem asb kennis dat die servette in elke bondel kan verskil van die wat in die foto is. Die foto dien slegs as verwysing. Bondels is vooraf verpak en sal lukraak gekies word wanneer bestellings geplaas word. 'n Verskeidenheid servet groottes word in elke bondel ingesluit.

View full details